Wednesday 18 September 2013

Vergadering - 19 September 2013

Goeiedag almal!

Graag wil  ons net ieder en elk uitnooi na die oop Malmesbury Fietsryklub vergadering wat gehou sal word op Donderdag, 19 September 2013 om 19h00 te Christelike Privaatskool Malmesbury.  Ons beoog om soveel moontlik vrae te beantwoord rondom die klub, kommunikasie en wat ons wil bereik met die klub.

Sien almal daar!

JG

No comments:

Post a Comment