Monday 29 July 2013

Augustus MTB Wedrenne

Hi Almal.

Ek post info oor bergfietswedrenne vir Augustus 2013 hier.  Indien daar enige wedrenne is waarvan julle weet wat nie hier gelys is nie, stuur asb info aan my.  Om 'n "comment" te laat wat almal kan lees, gaan na die spesifieke blog, maak hom alleen oop, en pos comment heel onder.

Wedrenne is as volg:

Die Burger Bergfietswedren - 3 Augustus 2013

http://www.dieburgermtbchallenge.co.za/

Java Challenge - 10 Augustus 2013

http://www.pedalpower.org.za/

Swarland MTB Funride Misverstand - 17 Augustus 2013

http://www.pedalpower.org.za/

Porterville Mountain Bike - 24 Augustus 2013


MOUNTAIN BIKE CYCLING
Come for a ride with us!
At The Porterville 150
th Anniversary Festival
All cyclists are urged to join us On Saturday 24th August, 2013 for an MtB funride at the foot of the mountains bordering Porterville as part of the Porterville Festival celebrating the town’s 150th Anniversary
Starting at the PORTERVILLE High School,
Promoted by: West Coast Cycling Association Organised in conjunction with
Western Cape Cycling and the West Coast Sport Council
page1image3124
There will also be a Schools race over 15km over the same course on FRIDAY 23rd August starting at 15h00
ENQUIRIES AND ENTRY FORMS: e-mail
wcoaststeeringcom@gmail.com

Start Time: Place: Distance: Entry Fee:
Saturday 24th August, 2013
08h30 (30km) and 09h00 (15km) Porterville High School.
30 km and 15 km
R80 long – R40 short
(plus R20 returnable deposit for number) Back at Porterville High School and the
Finish Point:
Porterville Festival on all day in main street of the town.


Bovlei MTB Classic Wellington - 31 Augustus 2013



page1image6612
Lekker dag!
JG



Friday 26 July 2013

Coronation Double Century

Middag almal.

Sien asb onderstaande epos rakende Coronation Double Century.  Ons benodig almal wat belangstel se name sodat ons kan kyk na hoeveel spanne ons wil inskryf.  Julle spoedige terugvoering sal waardeer word.  Gaan los sommer 'n "comment" op die onderkant van die blog, dan het almal toegang tot jou insette!



Dear Charl

Entries for the 2013 Coronation Double Century opened yesterday and we are already 50% full! If you want to take part, do not wait to book your team slot as we anticipate reaching our capacity of 200 teams very soon.

Event details:
  • Entry Fee: R6 000 per team 
  • Distance: 202km 
  • Venue: Swellendam Show Grounds 
  • Race Day: 23 November 2013 
  • Entry Limit: 200 teams 
Important links:

To book your team spot:  http://www.coronationdc.co.za/team-slot-bookings/

For more information go to www.coronationdc.co.za.

Remember, our friendly support team is on standby to answer your queries. You can contact us on 021 681 4333or info@coronationdc.co.za.

Best wishes & safe cycling
The Coronation Double Century Organising Team

Lekker naweek!

JG

Naweek rides - 26 en 27 Julie 2013

Hi Almal.

Hier is die eerste kennisgewing van ritte wat die komende naweek plaasvind.  Julle sal maar steeds die weer moet dophou!


MTB – Saterdag oggend 08h30

2 groepe
Charl du Plessis wil 4ure plus ry
Elfriede-hulle wil gewone "loop" - 32 of 42 km ry

Kom bymekaar by SAPD

Pad – Sondag oggend 08h00

Hermon "loop" - Ongeveer 100 km

Kom bymekaar by Spar

Lekker ry die naweek!

Groete,
JG

Thursday 25 July 2013

Malmesbury Fietsryklub - 25 Julie 2013

Môre Almal.

Na aanleiding van ons stigtingsvergadering gehou op 24 Julie 2013 te Table Mountain Guest House, wil ons probeer om van nou af hierdie "blog" as kommunikasie lyn te gebruik.  Enige "rides" kan aan my of Elfriede Wolfaardt per epos / sms / Whatsapp gegee word en ons sal sorg dat dit dadelik gepost word op hierdie forum.  Al wat elkeen moet doen is om na die skakel "follow by email" te gaan en die stappe te voltooi.

Enige vergaderings, races, gewone rides en enige algemene kommunikasie sal hier gepost word.  Die bestuur wat by gisteraand se vergadering verkies is:

Jaco Geldenhuys (Voorsitter) - jacog@nexusag.net
Carl Malherbe (Onder-Voorsitter) - svm@mweb.co.za
Elfriede Wolfaardt - ewolfaardt@telkomsa.net

Ons wil graag probeer om fietsry in ons nabye omgewing te bevorder.  Maniere hoe ons dit kan regkry is deur 'n klub soos gisteraand "herstig" met grondeienaars te kommunikeer en fietsry in die gemeenskap te bemark.  Ons moet almal wat ons ken wat ry nooi na ons geleenthede / byeenkomste.  Ons sal ekstra lede koöpteer op die bestuur wat na spesifieke aksies sal omsien.

Kom gerus met voorstelle en dan maak ons hierdie ding werk!  Gaan lees ook asb http://jaco-hildegarde.blogspot.com/2013/06/die-klipkop.html.  Dit is sommer bietjie inligting oor die Klipkop vir wie dit dalk nog nie gery het nie en bietjie verdwaal!

Groete,
Jaco Geldenhuys