Friday 26 July 2013

Naweek rides - 26 en 27 Julie 2013

Hi Almal.

Hier is die eerste kennisgewing van ritte wat die komende naweek plaasvind.  Julle sal maar steeds die weer moet dophou!


MTB – Saterdag oggend 08h30

2 groepe
Charl du Plessis wil 4ure plus ry
Elfriede-hulle wil gewone "loop" - 32 of 42 km ry

Kom bymekaar by SAPD

Pad – Sondag oggend 08h00

Hermon "loop" - Ongeveer 100 km

Kom bymekaar by Spar

Lekker ry die naweek!

Groete,
JG

No comments:

Post a Comment