Kom geniet op Saterdag, 16 November 2013 saam met jou gesin ons gesinsdag. Dit is 'n ope uitnodiging na enigeen wat 'n fiets het, nie net klublede. Bring 'n vleisie en kom braai na die tyd saam met ons, vure sal verskaf word! Vind aansoekvorms hier:
Vind ook onderstaande ons aansoekvorm vir lidmaatskap!
https://www.dropbox.com/s/duixc2mepd20dfv/Aansoekvorm.docx
Lekker ry!
No comments:
Post a Comment